2 Kronieke 20:21 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy met die leiers gesels en hulle het besluit om sangers voor die leër te laat uitloop. Die sangers moes die Here loof met die woorde: “Loof die Here, aan sy liefde is daar geen einde nie!”

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:19-29