2 Kronieke 19:6 Die Boodskap (DB)

Hy het vir hulle gesê: “Wees versigtig in julle werk. Onthou dat julle as regters nie mense tevrede moet stel nie, maar vir die Here. Hy sal julle help wanneer julle uitspraak lewer.

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:1-11