2 Kronieke 19:3 Die Boodskap (DB)

Maar jy het darem goeie dinge ook gedoen, soos toe jy die pale ter ere van die afgod Asjera uitgeroei het en toe jy begin het om net te doen wat God wil hê.”

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:1-5