2 Kronieke 18:29 Die Boodskap (DB)

Agab het vir Josafat gesê: “As die geveg begin, gaan ek my vermom sodat niemand my kan herken nie. Hou jy liewer jou koninklike klere aan.” Agab het hom toe vermom en toe die geveg begin, was hulle daar.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:19-30