2 Kronieke 18:11 Die Boodskap (DB)

Al die profete het saamgepraat en die konings aangemoedig om by Ramot in Gilead te gaan veg, “want,” het hulle gesê, “die Here sal u laat wen.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:3-14