2 Kronieke 17:8 Die Boodskap (DB)

Hy het ook ’n klompie Leviete saamgestuur. Hulle was Semaja, Netanja, Sebadja, Asael, Semiramot, Jonatan, Adonia, Tobija en Tob-Adonija. Hy het ook twee priesters, Elisama en Joram, saamgestuur.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-11