2 Kronieke 17:2 Die Boodskap (DB)

Hy het soldate in die sterk stede in Juda geplaas en wagposte oral in Juda opgestel, asook in die dorpe van Israel wat sy pa gevat het.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-11