2 Kronieke 17:10 Die Boodskap (DB)

Al die volke rondom Juda het verskriklik bang geword vir die Here. Niemand het daaraan gedink om teen Juda oorlog te maak nie.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-14