2 Kronieke 16:6 Die Boodskap (DB)

Asa het toe vinnig ingespring. Hy het al die mense van Juda opgeroep om die bouklip en hout wat Baesa in Rama gebruik het, weg te dra. Hulle het dit toe gebruik om die dorpe Geba en Mispa op te bou.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:3-11