2 Kronieke 16:10 Die Boodskap (DB)

Asa het só kwaad geword vir die siener oor wat hy gesê het dat hy hom in die tronk gegooi het. Dit was juis ook in daardie tyd dat Asa van sy mense begin onderdruk het.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:6-14