2 Kronieke 15:16 Die Boodskap (DB)

Asa het selfs sy ouma Maäka as koningin-moeder afgesit omdat sy ’n vieslike pilaar ter ere van Asjera gemaak het. Asa het die ding afgekap, in stukke gebreek en toe in die Kidronvallei gaan verbrand.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:15-19