2 Kronieke 15:11 Die Boodskap (DB)

Dié dag het hulle baie van die diere wat hulle in die oorlog afgevat het, vir die Here geslag. Hulle het 700 beeste en 7 000 skape en bokke geoffer.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:5-12