2 Kronieke 13:7 Die Boodskap (DB)

Hy en ’n bende nikswerd mense het saamgespan teen Salomo se seun en opvolger Rehabeam. Rehabeam was toe nog jonk en onervare. Daarom kon hy nie teen hulle standhou nie.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:3-17