2 Kronieke 13:5 Die Boodskap (DB)

Julle weet tog dat die Here, Israel se God, die koningskap van Israel vir Dawid en sy nageslag gegee het. Hy het belowe dat dit vir altyd so sou wees.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:1-12