2 Kronieke 13:2 Die Boodskap (DB)

Abia het drie jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Miga, ’n dogter van Uriël wat in Gibea gebly het.Daar het ’n oorlog tussen Abia en Jerobeam uitgebreek.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:1-11