2 Kronieke 13:19 Die Boodskap (DB)

Abia en sy leër het Jerobeam-hulle agtervolg en ’n paar Israelitiese stede, soos Bet-El, Jesana en Efron, met hulle omliggende dorpies, beset.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:17-22