2 Kronieke 13:15 Die Boodskap (DB)

Die manne van Juda het ’n oorlogskreet geskree. Toe het die Here Jerobeam en die Israeliete voor Abia en Juda verslaan.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:10-22