2 Kronieke 13:12 Die Boodskap (DB)

“Kyk maar! Die Here is self ons bevelvoerder en die priesters staan reg om die trompette te blaas dat ons julle kan aanval! Israeliete, moet tog nie oorlog maak teen die Here, die God van julle voorouers, nie. Julle kan tog nie wen nie!”

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:3-19