2 Kronieke 13:10 Die Boodskap (DB)

“By ons is dit heeltemal anders: die Here is ons God en ons bly steeds gehoorsaam aan Hom. Ons priesters kom almal uit die nageslag van Aäron en die Leviete doen diens by die tempel.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:7-11