2 Kronieke 12:9 Die Boodskap (DB)

Koning Sisak van Egipte het Jerusalem ingekom en beslag gelê op al die skatte wat in die tempel en die paleis gestoor was. Hy het ook die goue skilde gevat wat Salomo laat maak het.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:2-16