2 Kronieke 12:3 Die Boodskap (DB)

Sisak het met 1 200 strydwaens, 60 000 berede soldate en ’n ontelbare klomp voetsoldate opgetrek. Die voetsoldate was Libiërs, Sukkeërs en Kussiete.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:1-7