2 Kronieke 11:18 Die Boodskap (DB)

Rehabeam het met sy niggie Magalat getrou. Haar pa was Jerimot, een van Dawid se seuns, en haar ma was Abihajil, ’n dogter van Isai se seun Eliab.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:16-22