2 Kronieke 10:6 Die Boodskap (DB)

Rehabeam het die saak met die ouer raadgewers, wat ook vir sy pa, Salomo, raad gegee het, gaan bespreek. “Wat dink julle?” het hy gevra. “Hoe moet ek op hulle versoek reageer?”

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:1-11