2 Kronieke 10:2 Die Boodskap (DB)

Toe Jerobeam, Nebat se seun, hoor dat Salomo dood is, het hy van Egipte af na Israel toe teruggekom. Hy was in Egipte omdat hy vir Salomo gevlug het.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:1-11