2 Kronieke 10:12 Die Boodskap (DB)

Drie dae later het Jerobeam en al die ander mense teruggekom soos Rehabeam versoek het. Hulle wou graag hoor wat die koning besluit het.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:11-19