2 Korintiërs 5:2 Die Boodskap (DB)

Terwyl ons nou nog in hierdie ou aardse tent van ons aansukkel, kry ons swaar. Ons sien baie uit na daardie nuwe hemelse liggaam.

2 Korintiërs 5

2 Korintiërs 5:1-12