2 Korintiërs 5:17 Die Boodskap (DB)

Nou weet ek dat wanneer iemand aan Christus behoort, hy ’n splinternuwe mens is; ’n nuwe skepping in die kleine. Al die ou sondige dinge is dan iets van die verlede. Dan is die nuwe lewe hier!

2 Korintiërs 5

2 Korintiërs 5:16-21