2 Korintiërs 13:8 Die Boodskap (DB)

Maar julle kan daarvan seker wees dat ek nooit in die pad van die waarheid staan nie. Inteendeel. Ek doen my bes sodat die waarheid nog meer mense kan bereik.

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:1-12