1. Dit help nie om te spog soos ek nou maak nie. Daarom doen ek dit heeltemal teen my sin. Maar omdat ek in elk geval nou daarmee besig is, kan ek net sowel met julle praat oor die visioene en openbarings wat die Here my laat beleef het.
2. Kom ek vertel julle gou van ’n ander man wat ook aan Christus behoort (onthou dit is steeds ek, “die dwaas”, wat aan die woord is).