2 Korintiërs 11:3 Die Boodskap (DB)

Maar ek is regtig bang dat julle in dieselfde slaggat sal trap as Eva toe sy deur die slang verlei is. Ek is bekommerd dat julle gedagtes nie meer een honderd persent daarop gerig is om Christus opreg te dien nie.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:1-7