2 Korintiërs 11:29 Die Boodskap (DB)

Wanneer party gelowiges wil tou opgooi, voel ek hulle pyn aan my eie lyf. En wanneer hulle in die sonde val, voel dit vir my asof ek self deur die vuur stap.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:25-33