2 Korintiërs 11:22 Die Boodskap (DB)

Daardie mense wat by julle preek, vertel vir almal dat hulle opregte Hebreërs is wat nog Hebreeus kan praat. Wel, ek ook. Hulle sê hulle is Israeliete. Ek ook. En lede van Abraham se nageslag. Ek ook.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:19-24