2 Korintiërs 10:16 Die Boodskap (DB)

Want ek wil die goeie nuus nog tot ver anderkant Korinte se grense vir mense gaan vertel. God het daardie gebiede ook afgebaken as deel van my werksterrein. Ook daar sal ek nie in ander mense se werksterrein inmeng nie.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:8-18