2 Konings 9:34 Die Boodskap (DB)

Jehu het toe in die paleis gaan eet en drink. Toe hy versadig was, het hy gesê: “Iemand moet die vervloekte vrou gaan begrawe, want sy was darem ’n koning se dogter.”

2 Konings 9

2 Konings 9:29-37