2 Konings 9:31 Die Boodskap (DB)

Toe Jehu by die stadspoort inkom, het sy vir hom gevra: “Kom jy in vrede, moordenaar? Jy is net soos Simri wat sy heer vermoor het.”

2 Konings 9

2 Konings 9:28-37