2 Konings 9:24 Die Boodskap (DB)

Jehu het sy boog gespan en Joram tussen die blaaie geskiet. Die pyl het deur sy hart gegaan en hy het net daar bo-op sy strydwa dood inmekaargesak.

2 Konings 9

2 Konings 9:21-25