2 Konings 9:20 Die Boodskap (DB)

Die wag het vir Joram gesê: “Die tweede boodskapper kom ook nie terug nie. En ek dink dit moet Jehu, die seun van Nimsi, wees wat hier aankom, want hy ry soos ’n mal mens!”

2 Konings 9

2 Konings 9:16-30