2 Konings 9:13 Die Boodskap (DB)

Hulle het dadelik hulle klere as ’n eerbewys op die trappe voor hom neergesit. Toe laat hulle iemand op die ramshoring blaas en almal het geskree: “Jehu is koning!”

2 Konings 9

2 Konings 9:8-19