Die honde sal Isebel se lyk op die plein in Jisreël vreet en niemand sal haar begrawe nie.’”Nadat hy alles gesê het, het die jongman die deur oopgemaak en gevlug.