2 Konings 8:7 Die Boodskap (DB)

Elisa het Damaskus, die hoofstad van Aram, besoek terwyl die koning, Ben-Hadad, siek in die bed was. Iemand het vir Ben-Hadad vertel dat Elisa in die stad was.

2 Konings 8

2 Konings 8:1-15