Joram wou die orde herstel en het die Edomiete met al sy strydwaens gaan aanval. By die dorp Saïr het die Edomiete hulle omsingel. Hy en die strydwaens kon egter in die nag uitbreek en wegkom, maar sy voetsoldate het gevlug en huis toe gegaan.