2 Konings 8:16 Die Boodskap (DB)

Joram, die seun van koning Josafat, het die koning van Juda geword in die vyfde jaar wat koning Joram van Israel, ’n seun van Agab, regeer het.

2 Konings 8

2 Konings 8:8-19