2 Konings 8:13 Die Boodskap (DB)

“Maar, Meneer, hoe kan ek wat eintlik niemand is nie, iets so verskrikliks doen?” het hy gevra.Elisa het geantwoord: “Die Here het aan my bekend gemaak dat jy die koning van Aram gaan word.”

2 Konings 8

2 Konings 8:6-21