2 Konings 7:3 Die Boodskap (DB)

Vier melaatse mans, mense met ’n ernstige velsiekte, het buite die poort van Samaria gebly. Hulle het vir mekaar gesê: “Waarom sal ons nou hier bly sit om dood te gaan?

2 Konings 7

2 Konings 7:1-8