2 Konings 6:5 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle werk, het een se byl van die steel losgeraak en in die water geval. “Ag, Meneer,” het hy gekerm, “dit was ’n geleende byl!”

2 Konings 6

2 Konings 6:1-8