2 Konings 6:17 Die Boodskap (DB)

Elisa bid toe: “Here, maak asseblief sy oë oop sodat hy ook kan sien wat ek sien.” Skielik het die assistent gesien dat die heuwels rondom Elisa vol perde en strydwaens van vuur was.

2 Konings 6

2 Konings 6:14-19