2 Konings 5:24 Die Boodskap (DB)

Toe hulle by die heuwel kom, het Gehasi die goed by hulle gevat en hulle teruggestuur. Hy het die geskenke in die huis gaan wegsteek.

2 Konings 5

2 Konings 5:21-27