2 Konings 5:21 Die Boodskap (DB)

Gehasi is toe haastig agter Naäman aan.Toe Naäman hom sien, het hy van sy wa afgeklim en na hom toe gegaan. Hy het vir Gehasi gevra: “Is alles reg?”

2 Konings 5

2 Konings 5:15-25