2 Konings 5:10 Die Boodskap (DB)

Toe hulle daar aankom, het Elisa sy assistent uitgestuur met die boodskap: “Gaan was jou sewe keer in die Jordaanrivier. Dan sal die velsere genees en jy sal heeltemal gesond wees.”

2 Konings 5

2 Konings 5:8-20