2 Konings 4:7 Die Boodskap (DB)

Die weduwee het vir Elisa gaan vertel wat gebeur het. Hy sê toe vir haar: “Gaan verkoop nou die olie. Betaal jou skuld af en gebruik die geld wat oor is om jou en jou seuns te onderhou.”

2 Konings 4

2 Konings 4:6-10